blob: a3256f1e3524c8491a27db31bd0f009d9a4eeead [file] [log] [blame]
<?xml version="1.0" ?>
<!DOCTYPE translationbundle>
<translationbundle lang="af">
<translation id="1002108253973310084">'n Onversoenbare protokolweergawe is bespeur. Maak seker dat die jongste weergawe van die sagteware op albei rekenaars geïnstalleer is en probeer weer.</translation>
<translation id="1008557486741366299">Nie nou nie</translation>
<translation id="1050693411695664090">Swak</translation>
<translation id="1152528166145813711">Kies …</translation>
<translation id="1199593201721843963">Deaktiveer afstandverbindings</translation>
<translation id="1201402288615127009">Volgende</translation>
<translation id="1291443878853470558">Jy moet afstandverbindings aktiveer as jy Chromoting wil gebruik om by hierdie rekenaar in te gaan.</translation>
<translation id="1297009705180977556">Kon nie aan <ph name="HOSTNAME" /> koppel nie</translation>
<translation id="1324095856329524885">(hierdie kenmerk is nog nie vir jou rekenaar beskikbaar nie)</translation>
<translation id="1342297293546459414">Sien en beheer 'n gedeelde rekenaar.</translation>
<translation id="1389790901665088353">Laai Chrome-afstandwerkskerm se gasheerinstalleerder af</translation>
<translation id="1450760146488584666">Die voorwerp wat versoek is, bestaan nie.</translation>
<translation id="1480046233931937785">Krediete</translation>
<translation id="1520828917794284345">Verander grootte van werkskerm om te pas</translation>
<translation id="154040539590487450">Kon nie afstandtoegangdiens begin nie.</translation>
<translation id="1546934824884762070">'n Onverwagse fout het voorgekom. Meld asseblief hierdie probleem by die ontwikkelaars aan.</translation>
<translation id="1624185583382384493">Chrome-afstandwerkskerm is nou op die web. Probeer ons <ph name="LINK_BEGIN" />webprogram<ph name="LINK_END" />— dis vinnig en gratis met selfs nog meer kenmerke, insluitend verbeterde ondersteuning vir veelvuldige monitors.</translation>
<translation id="1643640058022401035">As jy hierdie bladsy verlaat, sal jou Chromoting-sessie beëindig word.</translation>
<translation id="1654128982815600832">Aktiveer tans afstandverbindings vir hierdie rekenaar …</translation>
<translation id="1697532407822776718">Als is nou reg!</translation>
<translation id="170207782578677537">Kon nie hierdie rekenaar registreer nie.</translation>
<translation id="174018511426417793">Jy het geen rekenaars wat geregistreer is nie. Om afstandverbindings aan 'n rekenaar te aktiveer, installeer Chrome-afstandwerkskerm en klik “<ph name="BUTTON_NAME" />”.</translation>
<translation id="1742469581923031760">Koppel tans …</translation>
<translation id="1770394049404108959">Ek kan nie die program oopmaak nie.</translation>
<translation id="177096447311351977">Kanaal-IP vir kliënt: <ph name="CLIENT_GAIA_IDENTIFIER" /> ip='<ph name="CLIENT_IP_ADDRESS_AND_PORT" />' gasheer_ip='<ph name="HOST_IP_ADDRESS_AND_PORT" />' kanaal='<ph name="CHANNEL_TYPE" />' verbinding='<ph name="CONNECTION_TYPE" />'.</translation>
<translation id="1779766957982586368">Maak venster toe</translation>
<translation id="1841799852846221389">Deaktiveer tans afstandverbindings vir hierdie rekenaar …</translation>
<translation id="1897488610212723051">Vee uit</translation>
<translation id="195619862187186579">Sleutelborduitlegte</translation>
<translation id="1996161829609978754">Chrome laai tans die Chromoting-gasheerinstalleerder af. Voor jy voortgaan, laat loop asseblief die installeerder sodra die aflaai voltooi is.</translation>
<translation id="2009755455353575666">Kon nie koppel nie</translation>
<translation id="2013884659108657024">Chrome laai tans die Chrome-afstandwerkskerm se gasheerinstalleerder af. Voor jy voortgaan, laat loop asseblief die installeerder sodra die aflaai voltooi.</translation>
<translation id="2013996867038862849">Alle saamgebinde kliënte is uitgevee.</translation>
<translation id="2038229918502634450">Gasheer herbegin tans om 'n beleidverandering in ag te neem.</translation>
<translation id="2046651113449445291">Die volgende kliënte is aan hierdie rekenaar gebind en kan koppel sonder om 'n PIN te verskaf. Jy kan hierdie toestemming te eniger tyd terugtrek, hetsy individueel of vir alle kliënte.</translation>
<translation id="2078880767960296260">Gasheerproses</translation>
<translation id="20876857123010370">Stuurpaneelmodus</translation>
<translation id="2089514346391228378">Afstandverbindings vir hierdie rekenaar is geaktiveer.</translation>
<translation id="2198363917176605566">Om <ph name="PRODUCT_NAME" /> te gebruik, moet jy die "Skermopname"-toestemming verleen sodat die skerminhoud op hierdie Mac na die afstandmasjien toe gestuur kan word.
Om hierdie toestemming te verleen, moet jy "<ph name="BUTTON_NAME" />" hieronder klik om die "Skermopname"-voorkeurepaneel oop te maak en dan die blokkie langs "<ph name="SERVICE_SCRIPT_NAME" />" merk.
As "<ph name="SERVICE_SCRIPT_NAME" />" reeds gemerk is, moet jy dit ontmerk en dit dan weer merk.</translation>
<translation id="2208514473086078157">Beleidinstellings laat nie toe dat hierdie rekenaar as 'n gasheer vir Chrome-afstandwerkskerm gedeel word nie. Kontak jou stelseladministrateur vir hulp.</translation>
<translation id="2220529011494928058">Gee 'n kwessie aan</translation>
<translation id="2221097377466213233">Gebruik regter-Ctrl vir Win-sleutel (⌘ op Mac)</translation>
<translation id="2235518894410572517">Deel hierdie rekenaar sodat 'n ander gebruiker dit kan sien en beheer.</translation>
<translation id="2246783206985865117">Hierdie instelling word deur jou domeinbeleid bestuur.</translation>
<translation id="2256115617011615191">Herbegin nou</translation>
<translation id="225614027745146050">Welkom</translation>
<translation id="228809120910082333">Bevestig asseblief jou rekening en PIN hieronder om toegang tot Chromoting toe te laat.</translation>
<translation id="2314101195544969792">Jou <ph name="APPLICATION_NAME" />-sessie was 'n ruk lank onaktief en sal binnekort ontkoppel word.</translation>
<translation id="2317666076142640974">Kry 'n steelkykie na die nuwe <ph name="LINK_BEGIN" />Chrome-afstandwerkskerm se webprogram<ph name="LINK_END" />. Ons sal graag jou terugvoer wil hoor.</translation>
<translation id="2320166752086256636">Versteek sleutelbord</translation>
<translation id="2353140552984634198">Jy mag veilig by hierdie rekenaar ingaan deur Chromoting te gebruik.</translation>
<translation id="2359808026110333948">Gaan voort</translation>
<translation id="2366718077645204424">Kan nie die gasheer bereik nie. Dit is waarskynlik weens die opstelling van die netwerk wat jy gebruik.</translation>
<translation id="2370754117186920852"><ph name="OPTIONAL_OFFLINE_REASON" />  Is <ph name="RELATIVE_TIMESTAMP" /> laas aanlyn gesien.</translation>
<translation id="2405928220797050937">Hierdie program word nie meer gesteun nie. Gebruik asseblief <ph name="LINK_BEGIN" />Chrome-afstandwerkskerm se webprogram<ph name="LINK_END" /> om seker te maak jy kry die nuutste kenmerke en opdaterings.</translation>
<translation id="2499160551253595098">Help ons om Chrome-afstandwerkskerm te verbeter deur ons toe te laat om gebruikstatistieke en omvalverslae in te samel.</translation>
<translation id="2504109125669302160">Verleen "Toeganklikheid"-toestemming aan <ph name="PRODUCT_NAME" /></translation>
<translation id="2509394361235492552">Gekoppel aan <ph name="HOSTNAME" /></translation>
<translation id="2512228156274966424">LET WEL: Om te verseker dat alle sleutelbordkortpaaie beskikbaar is, kan jy Chrome-afstandwerkskerm opstel om as venster oop te maak.</translation>
<translation id="2540992418118313681">Wil jy hierdie rekenaar deel sodat 'n ander gebruiker dit kan sien en beheer?</translation>
<translation id="2579271889603567289">Gasheer het omgeval of kon nie begin nie.</translation>
<translation id="2599300881200251572">Hierdie diens maak inkomende verbindings van Chrome-afstandwerkskermkliënte af moontlik.</translation>
<translation id="2647232381348739934">Chromoting-diens</translation>
<translation id="2676780859508944670">Werk tans …</translation>
<translation id="2699970397166997657">Chromoting</translation>
<translation id="2747641796667576127">Sagteware-opdaterings gebeur gewoonlik outomaties, maar kan in rare gevalle misluk. Dit behoort nie meer as 'n paar minute te neem om die sagteware op te dateer nie en dit kan gedoen word terwyl jy oor 'n afstand aan jou rekenaar gekoppel is.</translation>
<translation id="2758123043070977469">Kon nie staaf nie. Probeer weer aanmeld.</translation>
<translation id="2803375539583399270">Voer PIN in</translation>
<translation id="2841013758207633010">Tyd</translation>
<translation id="2851754573186462851">Chromium-programstroming</translation>
<translation id="2888969873284818612">'n Netwerkfout het voorgekom. Ons sal die program herbegin wanneer jou toestel weer aanlyn is.</translation>
<translation id="2891243864890517178">Vir Mac (OS X Yosemite 10.10 en hoër)</translation>
<translation id="2894654864775534701">Hierdie rekenaar word tans onder 'n ander rekening gedeel.</translation>
<translation id="2919669478609886916">Jy deel tans hierdie masjien met 'n ander gebruiker. Wil jy aanhou om te deel?</translation>
<translation id="2921543551052660690">Jy het vroeër aangemeld as <ph name="USER_NAME" /> (<ph name="USER_EMAIL" />). Om by jou rekenaars in daardie rekening in te gaan, <ph name="LINK_BEGIN" />meld aan by Chromium<ph name="LINK_END" /> met daardie rekening en herinstalleer Chromoting.</translation>
<translation id="2926340305933667314">Kon nie afstandtoegang tot hierdie rekenaar deaktiveer nie. Probeer asseblief later weer.</translation>
<translation id="2930135165929238380">Sommige vereiste komponente ontbreek. Gaan na chrome://plugins en maak seker Toestelspesifieke kliënt is aangeskakel.</translation>
<translation id="2939145106548231838">Staaf om gasheer te wees</translation>
<translation id="3020807351229499221">Kon nie die PIN opdateer nie. Probeer asseblief later weer.</translation>
<translation id="3025388528294795783">Om ons te help om jou probleem op te los, sê asseblief vir ons wat verkeerd gegaan het:</translation>
<translation id="3027681561976217984">Raakmodus</translation>
<translation id="3106379468611574572">Die afstandrekenaar reageer nie tans op verbindingversoeke nie. Verifeer of dit aanlyn is en probeer weer.</translation>
<translation id="310979712355504754">Vee almal uit</translation>
<translation id="3150823315463303127">Gasheer kon nie die beleid lees nie.</translation>
<translation id="3171922709365450819">Hierdie toestel word nie deur hierdie kliënt gesteun nie omdat dit derdeparty-stawing vereis.</translation>
<translation id="3197730452537982411">Afstandwerkskerm</translation>
<translation id="324272851072175193">E-pos hierdie instruksies</translation>
<translation id="3258789396564295715">Jy kan veilig by hierdie rekenaar ingaan deur Chrome-afstandwerkskerm te gebruik.</translation>
<translation id="3286521253923406898">Chromoting-gasheerkontroleerder</translation>
<translation id="3305934114213025800"><ph name="PRODUCT_NAME" /> wil veranderinge aanbring.</translation>
<translation id="332624996707057614">Wysig rekenaarnaam</translation>
<translation id="3339299787263251426">Kry veilig oor die internet toegang tot jou rekenaar</translation>
<translation id="3360306038446926262">Windows</translation>
<translation id="3362124771485993931">Tik PIN weer in</translation>
<translation id="337167041784729019">Wys statistiek</translation>
<translation id="3385242214819933234">Ongeldige gasheereienaar.</translation>
<translation id="3403830762023901068">Beleidinstellings laat nie toe dat hierdie rekenaar as 'n Chromoting-gasheer gedeel word nie. Kontak jou stelseladministrateur vir bystand.</translation>
<translation id="3423542133075182604">Sekuriteitsleutelafstandproses</translation>
<translation id="3581045510967524389">Kon nie aan die netwerk koppel nie. Maak asseblief seker of jou toestel aanlyn is.</translation>
<translation id="3596628256176442606">Hierdie diens maak inkomende verbindings van Chromoting-kliënte af moontlik.</translation>
<translation id="3606997049964069799">Jy is nie by Chromium aangemeld nie. Meld asseblief aan en probeer weer.</translation>
<translation id="3649256019230929621">Maak venster klein</translation>
<translation id="369442766917958684">Vanlyn.</translation>
<translation id="3695446226812920698">Vind uit hoe</translation>
<translation id="3718805989288361841">Daar is fout met die beleidinstellings vir Chrome-afstandwerkskerm. Kontak jou stelseladministrateur vir bystand.</translation>
<translation id="3776024066357219166">Jou Chrome-afstandwerkskermsessie is verby.</translation>
<translation id="3870154837782082782">Google Inc.</translation>
<translation id="3884839335308961732">Bevestig asseblief jou rekening en PIN hieronder om toegang deur Chrome-afstandwerkskerm toe te laat.</translation>
<translation id="3897092660631435901">Kieslys</translation>
<translation id="3905196214175737742">Ongeldige gasheereienaardomein.</translation>
<translation id="3908017899227008678">Krimp om te pas</translation>
<translation id="3931191050278863510">Gasheer gestop.</translation>
<translation id="3933246213702324812">Chromoting op <ph name="HOSTNAME" /> is verouderd en moet opgedateer word.</translation>
<translation id="3950820424414687140">Meld aan</translation>
<translation id="3989511127559254552">Om voort te gaan, moet jy eers uitgebreide toegangtoestemmings aan jou rekenaar toeken. Jy hoef dit net een keer te doen.</translation>
<translation id="4006787130661126000">Jy moet afstandverbindings aktiveer as jy die Chrome-afstandwerkskerm wil gebruik om by hierdie rekenaar in te gaan.</translation>
<translation id="405887016757208221">Die afstandrekenaar kon nie hierdie sessie begin nie. Probeer om die gasheer weer op te stel as die probleem voortduur.</translation>
<translation id="4060747889721220580">Laai lêer af</translation>
<translation id="4068946408131579958">Alle verbindings</translation>
<translation id="409800995205263688">LET WEL: Beleidinstellings laat slegs verbindings tussen rekenaars binne jou netwerk toe.</translation>
<translation id="4126409073460786861">Herlaai hierdie bladsy nadat opstelling voltooi is; jy sal dan toegang tot die rekenaar kan kry deur jou toestel te kies en die PIN in te voer</translation>
<translation id="4145029455188493639">Aangemeld as <ph name="EMAIL_ADDRESS" />.</translation>
<translation id="4155497795971509630">Sommige vereiste komponente ontbreek. Maak seker dat jy die jongste weergawe van die sagteware geïnstalleer het en probeer weer.</translation>
<translation id="4156740505453712750">Om toegang tot hierdie rekenaar te beskerm, kies asseblief 'n PIN van <ph name="BOLD_START" />minstens ses syfers<ph name="BOLD_END" />. Hierdie PIN sal vereis word wanneer daar van 'n ander ligging af gekoppel word.</translation>
<translation id="4169432154993690151">Laat Chrome-afstandwerkskerm by jou kamera ingaan om 'n profielprent te kies</translation>
<translation id="4176825807642096119">Toegangkode</translation>
<translation id="4207623512727273241">Laat loop asseblief die installeerder voordat jy voortgaan.</translation>
<translation id="4227991223508142681">Gasheeropstellingnutsding</translation>
<translation id="4240294130679914010">Chromoting-gasheerdeïnstalleerder</translation>
<translation id="4277463233460010382">Hierdie rekenaar is opgestel om een of meer kliënte toe te laat om te koppel sonder om 'n PIN in te voer.</translation>
<translation id="4277736576214464567">Die toegangkode is ongeldig. Probeer asseblief weer.</translation>
<translation id="4281844954008187215">Diensbepalings</translation>
<translation id="4361728918881830843">Om afstandverbindings na 'n ander rekenaar te aktiveer, moet jy Chrome-afstandwerkskerm daar installeer en “<ph name="BUTTON_NAME" />” klik.</translation>
<translation id="4394049700291259645">Deaktiveer</translation>
<translation id="4405930547258349619">Kernbiblioteek</translation>
<translation id="4430435636878359009">Deaktiveer afstandverbindings na hierdie rekenaar</translation>
<translation id="4430915108080446161">Genereer tans toegangkode …</translation>
<translation id="443560535555262820">Maak Toeganklikheid-voorkeure oop</translation>
<translation id="4450893287417543264">Moenie weer wys nie</translation>
<translation id="4472575034687746823">Kom aan die gang</translation>
<translation id="4481276415609939789">Jy het geen rekenaars geregistreer nie. Om afstandverbindings vir 'n rekenaar te aktiveer, installeer Chromoting daar en klik “<ph name="BUTTON_NAME" />”.</translation>
<translation id="4513946894732546136">Terugvoer</translation>
<translation id="4517233780764084060">LET WEL: Om te verseker dat alle sleutelbordkortpaaie beskikbaar is, kan jy Chromoting opstel om as venster oop te maak.</translation>
<translation id="4563926062592110512">Kliënt het ontkoppel: <ph name="CLIENT_USERNAME" />.</translation>
<translation id="4572065712096155137">Gaan in</translation>
<translation id="4592037108270173918">Dataheffings kan geld wanneer daar deur 'n selnetwerk aan 'n toestel gekoppel word. Wil jy voortgaan?</translation>
<translation id="4619978527973181021">Aanvaar en installeer</translation>
<translation id="4635770493235256822">Afstandtoestelle</translation>
<translation id="4660011489602794167">Wys sleutelbord</translation>
<translation id="4703302905453407178">'n Vereiste komponent het opgehou werk. Gee asseblief hierdie probleem by die ontwikkelaars aan.</translation>
<translation id="4703799847237267011">Jou Chromoting-sessie het geëindig.</translation>
<translation id="4736223761657662401">Verbindinggeskiedenis</translation>
<translation id="4741792197137897469">Kon nie staaf nie. Meld asseblief weer by Chrome aan.</translation>
<translation id="477305884757156764">Die program is te stadig.</translation>
<translation id="4784508858340177375">X-bediener het omgeval of kon nie begin nie.</translation>
<translation id="4795786176190567663">Jy het nie toestemming om daardie handeling uit te voer nie.</translation>
<translation id="4798680868612952294">Muisopsies</translation>
<translation id="4804818685124855865">Ontkoppel</translation>
<translation id="4808503597364150972">Voer jou PIN vir <ph name="HOSTNAME" /> in.</translation>
<translation id="4812684235631257312">Gasheer</translation>
<translation id="4867841927763172006">Stuur PrtScn</translation>
<translation id="4913529628896049296">wag tans vir verbinding …</translation>
<translation id="4918086044614829423">Aanvaar</translation>
<translation id="492843737083352574">Ek sukkel met my sleutelbord of muis.</translation>
<translation id="4973800994433240357">Deur die Chromoting-gasheerinstalleerder af te laai, stem jy in tot Google se <ph name="LINK_BEGIN" />diensbepalings<ph name="LINK_END" />.</translation>
<translation id="4974476491460646149">Verbinding is gesluit vir <ph name="HOSTNAME" /></translation>
<translation id="4985296110227979402">Jy moet jou rekenaar eers vir afstandtoegang opstel</translation>
<translation id="5064360042339518108"><ph name="HOSTNAME" /> (vanlyn)</translation>
<translation id="5070121137485264635">Die afstandgasheer vereis dat jy 'n aan derdepartywebwerf staaf. Om voort te gaan, moet jy bykomende toestemmings aan Chrome-afstandwerkskerm verleen om by hierdie adres in te gaan:</translation>
<translation id="507204348399810022">Is jy seker jy wil afgeleë verbindings met <ph name="HOSTNAME" /> deaktiveer?</translation>
<translation id="5081343395220691640">Kon nie met die bediener kommunikeer nie: <ph name="ERROR" /></translation>
<translation id="5156271271724754543">Voer asseblief dieselfde PIN by albei kassies in.</translation>
<translation id="5170982930780719864">Ongeldige gasheer-ID.</translation>
<translation id="518094545883702183">Hierdie inligting word net gebruik vir die diagnosering van die probleem wat jy aanmeld, is net beskikbaar vir iemand wat jou verslag ondersoek, en word nie langer as 30 dae gehou nie.</translation>
<translation id="5204575267916639804">Gereelde vrae</translation>
<translation id="5222676887888702881">Meld af</translation>
<translation id="5234764350956374838">Verwerp</translation>
<translation id="5254120496627797685">As jy hierdie bladsy verlaat, sal jou Chrome-afstandwerkskermsessie beëindig word.</translation>
<translation id="5308380583665731573">Koppel</translation>
<translation id="5327248766486351172">Naam</translation>
<translation id="533625276787323658">Daar is niks om aan te koppel nie</translation>
<translation id="5363265567587775042">Vra die gebruiker tot wie se rekenaar jy toegang wil hê, om “<ph name="SHARE" />” te klik en vir jou die toegangkode te gee.</translation>
<translation id="5379087427956679853">Chrome-afstandwerkskerm stel jou in staat om jou rekenaar veilig oor die web te gebruik. Albei gebruikers moet die Chrome-afstandwerkskermprogram gebruik, wat by <ph name="URL" /> gevind kan word.</translation>
<translation id="5397086374758643919">Chrome-afstandwerkskerm se gasheer-deïnstalleerder</translation>
<translation id="5419185025274123272">Kon nie die program terugstel nie. Jy kan steeds 'n foutverslag stuur.</translation>
<translation id="5419418238395129586">Laas aanlyn: <ph name="DATE" /></translation>
<translation id="544077782045763683">Gasheer het afgeskakel.</translation>
<translation id="5510035215749041527">Ontkoppel nou</translation>
<translation id="5593560073513909978">Die diens is tydelik nie beskikbaar nie. Probeer asseblief later weer.</translation>
<translation id="5601503069213153581">PIN</translation>
<translation id="5619148062500147964">Aan hierdie rekenaar</translation>
<translation id="5625493749705183369">Gaan by ander rekenaars in of laat 'n ander gebruiker toe om veilig via die internet by jou rekenaar in te gaan.</translation>
<translation id="5702987232842159181">Gekoppel:</translation>
<translation id="5708869785009007625">Jou werkskerm word tans met <ph name="USER" /> gedeel.</translation>
<translation id="5750083143895808682">Aangemeld as <ph name="EMAIL_ADDRESS" />.</translation>
<translation id="5773590752998175013">Saambinddatum</translation>
<translation id="579702532610384533">Herkoppel</translation>
<translation id="5810269635982033450">Skerm werk soos 'n stuurpaneel</translation>
<translation id="5823658491130719298">Maak Chrome oop op die rekenaar waartoe jy afstandtoegang wil kry en besoek <ph name="INSTALLATION_LINK" /></translation>
<translation id="5841343754884244200">Vertoonopsies</translation>
<translation id="5843054235973879827">Hoekom is dit veilig?</translation>
<translation id="5859141382851488196">Nuwe venster …</translation>
<translation id="6011539954251327702">Chromoting stel jou in staat om jou rekenaar veilig oor die web te deel. Albei gebruikers moet die Chromoting-program gebruik, wat by <ph name="URL" /> gevind kan word.</translation>
<translation id="6033507038939587647">Sleutelbordopsies</translation>
<translation id="6040143037577758943">Maak toe</translation>
<translation id="6062854958530969723">Gasheerinisialisering het misluk.</translation>
<translation id="6091564239975589852">Stuur sleutels</translation>
<translation id="6099500228377758828">Chrome-afstandwerkskermdiens</translation>
<translation id="6122191549521593678">Aanlyn</translation>
<translation id="6167788864044230298">Chrome-programstroming</translation>
<translation id="6173536234069435147">Ek kan nie my Google Drive-lêers oopmaak nie.</translation>
<translation id="6178645564515549384">Toestelspesifieke boodskapgasheer vir afstandbystand</translation>
<translation id="618120821413932081">Dateer afstandresolusie op om met venster ooreen te stem</translation>
<translation id="6193698048504518729">Koppel aan <ph name="HOSTNAME" /></translation>
<translation id="6198252989419008588">Verander PIN</translation>
<translation id="6204583485351780592"><ph name="HOSTNAME" /> (verouderd)</translation>
<translation id="6221358653751391898">Jy is nie by Chrome aangemeld nie. Meld asseblief aan en probeer weer.</translation>
<translation id="6223301979382383752">Maak Skermopname-voorkeure oop</translation>
<translation id="6227369581881558336">Chrome-afstandwerkskerm is nou op die web met nuwe kenmerke, insluitend lêeroordrag! Kyk na ons nuwe <ph name="LINK_BEGIN" />webprogram<ph name="LINK_END" />.</translation>
<translation id="6284412385303060032">Gasheer wat op die konsolelogikaskerm loop, het afgeskakel om gordynmodus te steun deur oor te skakel na 'n gasheer wat in 'n spesifieke gebruiker se sessie loop.</translation>
<translation id="629730747756840877">Rekening</translation>
<translation id="6304318647555713317">Kliënt</translation>
<translation id="6381670701864002291">Iets anders.</translation>
<translation id="6398765197997659313">Gaan by volskerm uit</translation>
<translation id="6411861157501911556">Om <ph name="PRODUCT_NAME" /> te gebruik, moet jy die "Toeganklikheid"-toestemming verleen sodat invoer van die afstandmasjien af op hierdie Mac ingevoeg kan word.
Klik "<ph name="BUTTON_NAME" />" hieronder om die "Toeganklikheid"-voorkeurepaneel oop te maak en merk dan die blokkie langs "<ph name="SERVICE_SCRIPT_NAME" />".
As "<ph name="SERVICE_SCRIPT_NAME" />" reeds gemerk is, moet jy dit ontmerk en dit dan weer merk.</translation>
<translation id="6441316101718669559">Werkskermintegrasie word nie op hierdie platform gesteun nie. Jy kan die program steeds gebruik, maar die gebruikerervaring sal swakker wees.</translation>
<translation id="652218476070540101">Die PIN vir hierdie rekenaar word tans opgedateer …</translation>
<translation id="6527303717912515753">Deel</translation>
<translation id="6541219117979389420">Programloglêers kan privater inligting insluit, insluitend jou identiteit (e-posadres) en die name en eienskappe van lêers en vouers in Google Drive.</translation>
<translation id="6542902059648396432">Meld 'n probleem aan …</translation>
<translation id="6550675742724504774">Opsies</translation>
<translation id="6570205395680337606">Stel die program terug. Jy sal enige ongestoorde werk verloor.</translation>
<translation id="6583902294974160967">Steundiens</translation>
<translation id="6612717000975622067">Stuur Ctrl-Alt-Del</translation>
<translation id="6654753848497929428">Deel</translation>
<translation id="6668065415969892472">Jou PIN is opgedateer.</translation>
<translation id="6681800064886881394">Kopiereg 2013 Google Inc. Alle regte voorbehou.</translation>
<translation id="6705482892455291412">Nadat hulle die kode ingevoer het, sal jy gevra word om die verbinding te aanvaar en die delingsessie te begin.</translation>
<translation id="6746493157771801606">Vee geskiedenis uit</translation>
<translation id="6748108480210050150">Vanaf</translation>
<translation id="677755392401385740">Gasheer begin vir gebruiker: <ph name="HOST_USERNAME" />.</translation>
<translation id="6865175692670882333">Bekyk/wysig</translation>
<translation id="6913710942997637770">Laat Chrome-afstandwerkskerm by jou foto's ingaan om 'n profielprent te kies</translation>
<translation id="6930242544192836755">Duur</translation>
<translation id="6939719207673461467">Wys/versteek sleutelbord.</translation>
<translation id="6944854424004126054">Stel venster terug</translation>
<translation id="6948905685698011662">Chrome-afstandwerkskerm is nou op die web! Kyk na ons <ph name="LINK_BEGIN" />gratis webprogram<ph name="LINK_END" />.</translation>
<translation id="6963936880795878952">Verbindings met die afgeleë rekenaar word tydelik geblokkeer omdat iemand met 'n ongeldige PIN daaraan probeer koppel het. Probeer asseblief later weer.</translation>
<translation id="6965382102122355670">OK</translation>
<translation id="6985691951107243942">Is jy seker jy wil afstandverbindings met <ph name="HOSTNAME" /> deaktiveer? As jy van plan verander, sal jy daardie rekenaar moet besoek om verbindings te heraktiveer.</translation>
<translation id="6998989275928107238">Aan</translation>
<translation id="7019153418965365059">Onherkenbare gasheerfout: <ph name="HOST_OFFLINE_REASON" />.</translation>
<translation id="701976023053394610">Afstandbystand</translation>
<translation id="7026930240735156896">Volg die instruksies om jou rekenaar vir afstandtoegang op te stel</translation>
<translation id="7038683108611689168">Help ons om Chromoting te verbeter deur ons toe te laat om gebruikstatistiek en omvalverslae in te samel.</translation>
<translation id="7067321367069083429">Skerm werk soos 'n raakskerm</translation>
<translation id="7116737094673640201">Welkom by Chrome-afstandwerkskerm</translation>
<translation id="7144878232160441200">Probeer weer</translation>
<translation id="7149517134817561223">Program om opdragte aan Chrome-afstandwerkskermgasheer uit te reik.</translation>
<translation id="7215059001581613786">Voer asseblief 'n PIN in wat bestaan uit ses of meer syfers.</translation>
<translation id="7312846573060934304">Gasheer is vanlyn.</translation>
<translation id="7319983568955948908">Hou op deel</translation>
<translation id="7401733114166276557">Chrome-afstandwerkskerm</translation>
<translation id="7434397035092923453">Toegang geweier vir kliënt: <ph name="CLIENT_USERNAME" />.</translation>
<translation id="7444276978508498879">Kliënt gekoppel: <ph name="CLIENT_USERNAME" />.</translation>
<translation id="7526139040829362392">Verander rekening</translation>
<translation id="7606912958770842224">Aktiveer afstandverbindings</translation>
<translation id="7628469622942688817">Onthou my PIN op hierdie toestel.</translation>
<translation id="7649070708921625228">Hulp</translation>
<translation id="7658239707568436148">Kanselleer</translation>
<translation id="7665369617277396874">Voeg rekening by</translation>
<translation id="7672203038394118626">Afstandverbindings vir hierdie rekenaar is gedeaktiveer.</translation>
<translation id="7678209621226490279">Dok links</translation>
<translation id="7693372326588366043">Herlaai die lys gashere</translation>
<translation id="7714222945760997814">Gee dit aan</translation>
<translation id="7782471917492991422">Gaan asseblief jou rekenaar se kragbestuurinstellings na en maak seker dit is nie opgestel om te slaap wanneer die gebruiker ledig is nie.</translation>
<translation id="7810127880729796595">Wys statistiek (verbinding: <ph name="QUALITY" />)</translation>
<translation id="7836926030608666805">Sommige vereiste komponente ontbreek. Maak seker dat jy die jongste weergawe van Chrome gebruik en probeer weer.</translation>
<translation id="7868137160098754906">Voer asseblief jou PIN in vir die afstandrekenaar.</translation>
<translation id="7869445566579231750">Jy het nie toestemming om hierdie program te gebruik nie.</translation>
<translation id="7895403300744144251">Sekuriteitbeleide op die afstandrekenaar laat nie verbindings van jou rekening af toe nie.</translation>
<translation id="7936528439960309876">Dok regs</translation>
<translation id="7948001860594368197">Skermopsies</translation>
<translation id="7970576581263377361">Kon nie staaf nie. Meld asseblief weer by Chromium aan.</translation>
<translation id="7981525049612125370">Die afstandsessie het verstryk.</translation>
<translation id="8038111231936746805">(verstek)</translation>
<translation id="8041089156583427627">Stuur terugvoer</translation>
<translation id="8041721485428375115">Deur die Chrome-afstandwerkskerm se gasheerinstalleerder af te laai, stem jy in tot Google se <ph name="LINK_BEGIN" />diensbepalings<ph name="LINK_END" />.</translation>
<translation id="8060029310790625334">Hulpsentrum</translation>
<translation id="806699900641041263">Koppel tans aan <ph name="HOSTNAME" /></translation>
<translation id="8073845705237259513">Om Chrome-afstandwerkskerm te gebruik, moet jy 'n Google-rekening by jou toestel voeg.</translation>
<translation id="80739703311984697">Die afstandgasheer vereis dat jy 'n derdepartywebwerf staaf. Om voort te gaan, moet jy bykomende toestemmings aan Chromoting toestaan om by hierdie adres in te gaan:</translation>
<translation id="809687642899217504">My rekenaars</translation>
<translation id="811307782653349804">Gaan vanaf enige plek by jou rekenaar in.</translation>
<translation id="8116630183974937060">'n Netwerkfout het voorgekom. Maak asseblief seker dat jou toestel aanlyn is en probeer weer.</translation>
<translation id="8178433417677596899">Gebruiker-tot-gebruiker skermdeling, perfek vir tegniese bystand oor 'n afstand.</translation>
<translation id="8187079423890319756">Kopiereg 2013 Die Chromium-outeurs. Alle regte voorbehou.</translation>
<translation id="8196755618196986400">Om ons toe te laat om jou vir verdere inligting te kontak, sal jou e-posadres ingesluit word by enige terugvoer wat jy indien.</translation>
<translation id="8244400547700556338">Kom meer te wete.</translation>
<translation id="8261506727792406068">Vee uit</translation>
<translation id="8355326866731426344">Hierdie toegangskode gaan oor <ph name="TIMEOUT" /> verstryk</translation>
<translation id="8355485110405946777">Sluit programloglêers in om ons te help om jou probleem op te los (loglêers kan private inligting insluit).</translation>
<translation id="837021510621780684">Van hierdie rekenaar af</translation>
<translation id="8383794970363966105">Om Chromoting te gebruik, moet jy 'n Google-rekening by jou toestel voeg.</translation>
<translation id="8386846956409881180">Gasheer is met ongeldige OAuth-eiebewyse opgestel.</translation>
<translation id="8397385476380433240">Gee toestemming aan <ph name="PRODUCT_NAME" /></translation>
<translation id="8406498562923498210">Kies 'n sessie om binne die omgewing van jou Chrome-afstandwerkskerm te begin. (Let daarop dat sommige soorte sessies dalk nie tegelyk binne Chrome-afstandwerkskerm en op die plaaslike konsole kan werk nie.)</translation>
<translation id="8428213095426709021">Instellings</translation>
<translation id="8445362773033888690">Bekyk in Google Play Winkel</translation>
<translation id="8509907436388546015">Werkskermintegrasieproses</translation>
<translation id="8513093439376855948">Toestelspesifieke boodskapgasheer vir afstandgasheerbestuur</translation>
<translation id="8525306231823319788">Volskerm</translation>
<translation id="8548209692293300397">Jy het vroeër aangemeld as <ph name="USER_NAME" /> (<ph name="USER_EMAIL" />). Om by jou rekenaars in daardie rekening in te gaan, <ph name="LINK_BEGIN" />meld by Google Chrome aan<ph name="LINK_END" /> met daardie rekening en herinstalleer Chrome-afstandwerkskerm.</translation>
<translation id="858006550102277544">Opmerking</translation>
<translation id="8642984861538780905">Redelik</translation>
<translation id="8712909229180978490">Ek kan nie my gestoorde lêers aanlyn in Google Drive sien nie.</translation>
<translation id="8743328882720071828">Wil jy <ph name="CLIENT_USERNAME" /> toelaat om jou rekenaar te sien en te beheer?</translation>
<translation id="8747048596626351634">Sessie het omgeval of kon nie begin nie. As ~/.chrome-remote-desktop-session op die afstandrekenaar bestaan, moet jy seker maak dat dit 'n langlopende voorgrondproses begin, soos 'n werkskermomgewing of vensterbestuurder.</translation>
<translation id="8759753423332885148">Kom meer te wete.</translation>
<translation id="8791202241915690908">Laai Chromoting-gasheerinstalleerder af</translation>
<translation id="8804164990146287819">Privaatheidbeleid</translation>
<translation id="894763922177556086">Goed</translation>
<translation id="895780780740011433">Vir Windows 7 en hoër</translation>
<translation id="897805526397249209">Om afstandverbindings aan 'n ander rekenaar te aktiveer, installeer Chromoting daar en klik “<ph name="BUTTON_NAME" />”.</translation>
<translation id="8998327464021325874">Chrome-afstandwerkskerm se gasheerkontroleerder</translation>
<translation id="9016232822027372900">Koppel nietemin</translation>
<translation id="906458777597946297">Maak venster groot</translation>
<translation id="9111855907838866522">Jy is aan jou afstandtoestel gekoppel. Tik met vier vingers op die skerm om die kieslys oop te maak.</translation>
<translation id="9126115402994542723">Moenie weer vir 'n PIN vra wanneer jy van hierdie toestel af aan hierdie gasheer koppel nie.</translation>
<translation id="9149580767411232853">Hou hele afstandwerkskerm sigbaar</translation>
<translation id="9149992051684092333">Om te begin om jou werkskerm te deel, moet jy die toegangkode hieronder gee vir die persoon wat jou sal help.</translation>
<translation id="916856682307586697">Begin die verstek-XSession</translation>
<translation id="9187628920394877737">Verleen "Skermopname"-toestemming aan <ph name="PRODUCT_NAME" /></translation>
<translation id="9188433529406846933">Magtig</translation>
<translation id="9213184081240281106">Ongeldige gasheeropstelling.</translation>
<translation id="951991426597076286">Weier</translation>
<translation id="962733587145768554">Kies asseblief "<ph name="SHARE" />" in die verbindingdialoogkassie om die proses te voltooi.</translation>
<translation id="979100198331752041">Chrome-afstandwerkskerm op <ph name="HOSTNAME" /> is verouderd en moet opgedateer word.</translation>
<translation id="981121421437150478">Vanlyn</translation>
<translation id="985602178874221306">Die Chromium-outeurs</translation>
<translation id="992215271654996353"><ph name="HOSTNAME" /> (laas aanlyn <ph name="DATE_OR_TIME" />)</translation>
</translationbundle>