blob: ad4a25d8e6277ebac9d9c9c73dbdf89c63fd302c [file]
<?xml version="1.0" ?>
<!DOCTYPE translationbundle>
<translationbundle lang="af">
<translation id="1055273091707420432">Chromium vee advertensie-onderwerpe wat ouer as 4 weke is outomaties uit</translation>
<translation id="1184166532603925201">Chrome blokkeer werwe om derdepartywebkoekies te gebruik wanneer jy in Incognitomodus is</translation>
<translation id="132963621759063786">Chromium vee enige aktiwiteitdata wat jy met werwe gedeel het na 30 dae uit. As jy ’n werf weer besoek, kan dit weer op die lys verskyn. Kry meer inligting oor <ph name="BEGIN_LINK1" />hoe om jou advertensieprivaatheid in Chromium te bestuur<ph name="LINK_END1" />.</translation>
<translation id="1559726735555610004">Google vereis van maatskappye om publiek te verklaar dat hulle nie hierdie data sal gebruik om jou oor ander werwe na te spoor nie. Sommige werwe kan jou aktiwiteit gebruik om jou ervaring vir meer as net advertensies te personaliseer. Hulle kan dit ook kombineer met ander inligting oor jou wat hulle reeds het. Maatskappye is daarvoor verantwoordelik om jou in te lig hoe hulle jou data gebruik. Kry meer inligting oor hoe Google jou data beskerm in ons <ph name="BEGIN_LINK" />privaatheidsbeleid<ph name="END_LINK" />.</translation>
<translation id="1569440020357229235">Werwe kan nie derdepartywebkoekies gebruik wanneer jy in Incognitomodus is nie. As ’n werf wat op hierdie webkoekies staatmaak nie werk nie, kan jy <ph name="BEGIN_LINK" />probeer om vir daardie werf tydelike toegang tot derdepartywebkoekies te gee<ph name="END_LINK" />.</translation>
<translation id="1780659583673667574">Byvoorbeeld, as jy 'n werf besoek om resepte vir aandete te kry, kan die werf besluit dat jy daarin belangstel om te kook. Later kan ’n ander werf vir jou ’n verwante advertensie wys vir ’n kruideniersdiens wat deur die eerste werf voorgestel is.</translation>
<translation id="19426210786412737">Jou huidige Chrome-instellings is opgedateer sodat webwerwe toegang tot derdepartywebkoekies kan kry. Jy kan hierdie instelling enige tyd verander.</translation>
<translation id="1954777269544683286">Google vereis van maatskappye om publiek te verklaar dat hulle nie hierdie data sal gebruik om jou oor ander werwe na te spoor nie. Maatskappye is daarvoor verantwoordelik om jou in te lig hoe hulle jou data gebruik. <ph name="BEGIN_LINK" />Kry meer inligting in ons privaatheidsbeleid<ph name="END_LINK" />.</translation>
<translation id="2004697686368036666">Kenmerke op sommige werwe sal dalk nie werk nie</translation>
<translation id="2235344399760031203">Derdepartywebkoekies word geblokkeer</translation>
<translation id="235832722106476745">Chrome vee advertensie-onderwerpe wat ouer as 4 weke is outomaties uit</translation>
<translation id="2496115946829713659">Werwe kan derdepartywebkoekies gebruik om inhoud en advertensies te personaliseer en uit te vind oor handelinge wat jy op ander werwe uitvoer</translation>
<translation id="2506926923133667307">Meer inligting oor die bestuur van jou advertensieprivaatheid</translation>
<translation id="259163387153470272">Webwerwe en hul reklamevennote kan jou aktiwiteit, soos hoe jy jou tyd spandeer op werwe wat jy besoek, gebruik om advertensies vir jou te personaliseer.</translation>
<translation id="2937236926373704734">Jy kan werwe blokkeer wat jy nie wil hê nie. Chromium vee werwe wat ouer as 30 dae is, ook outomaties van die lys af uit.</translation>
<translation id="3045333309254072201">Werwe kan nie derdepartywebkoekies gebruik wanneer jy in Incognitomodus is nie. As ’n werf wat op hierdie webkoekies staatmaak nie werk nie, kan jy <ph name="START_LINK" />probeer om vir daardie werf tydelike toegang tot derdepartywebkoekies te gee<ph name="END_LINK" />.</translation>
<translation id="3046081401397887494">Dit hang van baie dinge af of ’n advertensie wat jy sien, gepersonaliseer is, insluitend hierdie instelling, <ph name="BEGIN_LINK1" />webwerfvoorgestelde advertensies<ph name="LINK_END1" />, jou <ph name="BEGIN_LINK2" />webkoekie-instellings<ph name="LINK_END2" />, en of die werf waarna jy kyk advertensies personaliseer.</translation>
<translation id="3425311689852411591">Werwe wat op derdepartywebkoekies staatmaak, behoort na verwagting te werk</translation>
<translation id="3442071090395342573">Chromium vee enige aktiwiteitdata wat jy met werwe gedeel het na 30 dae uit. As jy ’n werf weer besoek, kan dit weer op die lys verskyn. Kry meer inligting oor <ph name="BEGIN_LINK" />hoe om jou advertensieprivaatheid in Chromium te bestuur<ph name="END_LINK" />.</translation>
<translation id="3624583033347146597">Kies jou voorkeure vir derdepartywebkoekies</translation>
<translation id="3645682729607284687">Chrome neem kennis van onderwerpe waarin jy belangstel gegrond op jou onlangse blaaigeskiedenis. Byvoorbeeld, dinge soos sport, klerasie en meer</translation>
<translation id="3749724428455457489">Kry meer inligting oor werfvoorgestelde advertensies</translation>
<translation id="3763433740586298940">Jy kan werwe blokkeer wat jy nie wil hê nie. Chrome vee werwe wat ouer as 30 dae is, ook outomaties van die lys af uit.</translation>
<translation id="390681677935721732">Chrome vee enige aktiwiteitdata wat jy met werwe gedeel het na 30 dae uit. As jy ’n werf weer besoek, kan dit weer op die lys verskyn. Kry meer inligting oor <ph name="BEGIN_LINK" />hoe om jou advertensieprivaatheid in Chrome te bestuur<ph name="END_LINK" />.</translation>
<translation id="3918378745482005425">Sommige kenmerke sal dalk nie werk nie. Verwante werwe kan steeds derdepartywebkoekies gebruik.</translation>
<translation id="3918927280411834522">werfvoorgestelde advertensies.</translation>
<translation id="4009365983562022788">Google vereis van maatskappye om publiek te verklaar dat hulle nie hierdie data sal gebruik om jou oor ander werwe na te spoor nie. Sommige werwe kan jou aktiwiteit gebruik om jou ervaring vir meer as net advertensies te personaliseer. Hulle kan dit ook kombineer met ander inligting oor jou wat hulle reeds het. Maatskappye is daarvoor verantwoordelik om jou in te lig hoe hulle jou data gebruik. Kry meer inligting in ons <ph name="BEGIN_LINK1" />privaatheidsbeleid<ph name="LINK_END1" />.</translation>
<translation id="4177501066905053472">Advertensie-onderwerpe</translation>
<translation id="4278390842282768270">Toegelaat</translation>
<translation id="4301151630239508244">Advertensie-onderwerpe is net een van baie dinge wat ’n werf kan gebruik om advertensies te personaliseer. Werwe kan selfs sonder advertensie-onderwerpe vir jou advertensies wys, maar hulle kan dalk minder gepersonaliseer wees. Meer inligting oor die <ph name="BEGIN_LINK_1" />bestuur van jou advertensieprivaatheid<ph name="END_LINK_1" />.</translation>
<translation id="4370439921477851706">Google vereis van maatskappye om publiek te verklaar dat hulle nie hierdie data sal gebruik om jou oor ander werwe na te spoor nie. Sommige werwe kan jou aktiwiteit gebruik om jou ervaring vir meer as net advertensies te personaliseer. Hulle kan ook advertensie-onderwerpe vir langer as 4 weke berg en dit kombineer met ander inligting wat hulle reeds van jou het. Maatskappye is daarvoor verantwoordelik om jou in te lig oor hoe hulle jou data gebruik. Kry meer inligting in ons <ph name="BEGIN_LINK1" />privaatheidsbeleid<ph name="LINK_END1" />.</translation>
<translation id="4412992751769744546">Laat derdepartywebkoekies toe</translation>
<translation id="4456330419644848501">Of ’n advertensie wat jy gesien gepersonaliseer is, kan van baie dinge afhang, insluitend hierdie instelling, <ph name="BEGIN_LINK_1" />webwerfvoorgestelde advertensies<ph name="END_LINK_1" />, jou <ph name="BEGIN_LINK_2" />webkoekie-instellings<ph name="END_LINK_2" />, en of die werf waarna jy kyk advertensies personaliseer.</translation>
<translation id="4502954140581098658">Of ’n advertensie wat jy sien gepersonaliseer is, kan van baie dinge afhang, insluitend hierdie instelling, <ph name="BEGIN_LINK_1" />advertensie-onderwerpe<ph name="END_LINK_1" />, jou <ph name="BEGIN_LINK_2" />webkoekie-instellings<ph name="END_LINK_2" />, en of die werf waarna jy kyk advertensies personaliseer.</translation>
<translation id="453692855554576066">Jy kan jou advertensie-onderwerpe in Chromium-instellings sien en dié onderwerpe blokkeer wat jy nie met werwe wil deel nie</translation>
<translation id="4616029578858572059">Chromium neem kennis van onderwerpe waarin jy belangstel gegrond op jou onlangse blaaigeskiedenis. Byvoorbeeld, dinge soos sport, klerasie en meer</translation>
<translation id="4692439979815346597">Jy kan jou advertensie-onderwerpe in Chrome-instellings sien en dié onderwerpe blokkeer wat jy nie met werwe wil deel nie</translation>
<translation id="4711259472133554310">Jy kan in Instellings uitsonderings skep om spesifieke werwe altyd toe te laat om derdepartywebkoekies te gebruik</translation>
<translation id="4894490899128180322">As ’n werf nie na verwagting werk nie, kan jy probeer om derdepartywebkoekies tydelik toe te laat vir ’n spesifieke werf wat jy besoek</translation>
<translation id="5055880590417889642">Jou aktiwiteit is een van menige dinge wat ’n werf kan gebruik om advertensies voor te stel. Wanneer webwerfvoorgestelde advertensies afgeskakel is, kan werwe steeds vir jou advertensies wys, maar hulle is dalk minder gepersonaliseerd. Kry meer inligting oor</translation>
<translation id="5117284457376555514">Werwe kan nie derdepartywebkoekies gebruik om inhoud en advertensies te personaliseer en uit te vind oor handelinge wat jy op ander werwe uitvoer nie, mits jy verwante werwe toelaat om toegang daartoe te verkry. Sommige werfkenmerke sal dalk nie na verwagting werk nie.</translation>
<translation id="544199055391706031">Jou aktiwiteit is een van menige dinge wat ’n werf kan gebruik om advertensies voor te stel. Wanneer webwerfvoorgestelde advertensies afgeskakel is, kan werwe steeds vir jou advertensies wys, maar hulle is dalk minder gepersonaliseerd. Kry meer inligting <ph name="BEGIN_LINK" />oor werfvoorgestelde advertensies<ph name="END_LINK" />.</translation>
<translation id="5574580428711706114">Google vereis van maatskappye om publiek te verklaar dat hulle nie hierdie data sal gebruik om jou oor ander werwe na te spoor nie. Maatskappye is daarvoor verantwoordelik om jou in te lig hoe hulle jou data gebruik. <ph name="BEGIN_LINK1" />Kry meer inligting in ons privaatheidsbeleid<ph name="LINK_END1" />.</translation>
<translation id="5677928146339483299">Geblokkeer</translation>
<translation id="5759648952769618186">Onderwerpe is op jou onlangse blaaigeskiedenis gegrond en help om te beperk wat werwe en hul advertensievennote oor jou kan uitvind om vir jou gepersonaliseerde advertensies te wys</translation>
<translation id="6196640612572343990">Blokkeer derdepartywebkoekies</translation>
<translation id="6282129116202535093">Webwerfvoorgestelde advertensies help om jou blaaigeskiedenis en identiteit te beskerm terwyl werwe vir jou relevante advertensies kan wys. Deur jou aktiwiteit te gebruik, kan ander werwe verwante advertensies voorstel terwyl jy voortgaan om te blaai. Jy kan ’n lys van hierdie werwe sien en in instellings dié werwe blokkeer wat jy nie wil hê nie.</translation>
<translation id="6308169245546905162">Werwe kan derdepartywebkoekies gebruik om uit te vind oor handelinge wat jy op ander werwe uitvoer</translation>
<translation id="6494210367693221285">Jou huidige Chromium-instellings is opgedateer sodat webwerwe toegang tot derdepartywebkoekies kan kry. Jy kan hierdie instelling enige tyd verander.</translation>
<translation id="6710025070089118043">Werwe kan nie derdepartywebkoekies gebruik om inhoud en advertensies te personaliseer en uit te vind oor handelinge wat jy op ander werwe uitvoer nie, mits jy verwante werwe toegang daartoe gee</translation>
<translation id="6774168155917940386">Google vereis van maatskappye om publiek te verklaar dat hulle nie hierdie data sal gebruik om jou oor ander werwe na te spoor nie. Sommige werwe kan jou aktiwiteit gebruik om jou ervaring vir meer as net advertensies te personaliseer. Hulle kan dit ook kombineer met ander inligting oor jou wat hulle reeds het. Maatskappye is daarvoor verantwoordelik om jou in te lig hoe hulle jou data gebruik. Kry meer inligting in ons <ph name="BEGIN_LINK" />privaatheidsbeleid<ph name="END_LINK" />.</translation>
<translation id="6789193059040353742">Dit hang van baie dinge af of ’n advertensie wat jy sien, gepersonaliseer is, insluitend hierdie instelling, <ph name="BEGIN_LINK1" />advertensie-onderwerpe<ph name="LINK_END1" />, jou <ph name="BEGIN_LINK2" />webkoekie-instellings<ph name="LINK_END2" />, en of die werf waarna jy kyk advertensies personaliseer.</translation>
<translation id="7315780377187123731">Meer oor die opsie “Blokkeer derdepartywebkoekies”</translation>
<translation id="737025278945207416">Sommige werwe kan jou aktiwiteit gebruik om jou ervaring vir meer as net advertensies te personaliseer. Hulle kan ook advertensie-onderwerpe vir langer as 4 weke stoor en kan dit kombineer met ander inligting wat hulle reeds van jou weet</translation>
<translation id="7374493521304367420">Werwe kan steeds webkoekies gebruik om blaai-aktiwiteit op hul eie werf te sien</translation>
<translation id="7442413018273927857">Chrome vee enige aktiwiteitdata wat jy met werwe gedeel het na 30 dae uit. As jy ’n werf weer besoek, kan dit weer op die lys verskyn. Kry meer inligting oor <ph name="BEGIN_LINK1" />hoe om jou advertensieprivaatheid in Chrome te bestuur<ph name="LINK_END1" />.</translation>
<translation id="7453144832830554937">Werfkenmerke wat op derdepartywebkoekies staatmaak, sal dalk nie werk nie</translation>
<translation id="7475768947023614021">Hersien jou advertensie-onderwerpinstelling</translation>
<translation id="7538480403395139206">Meer oor die opsie “Laat derdepartywebkoekies toe”</translation>
<translation id="8200078544056087897">Werfkenmerke wat op derdepartywebkoekies staatmaak, behoort na verwagting te werk</translation>
<translation id="839994149685752920">Werwe kan derdepartywebkoekies gebruik om inhoud en advertensies te personaliseer</translation>
<translation id="8428213095426709021">Instellings</translation>
<translation id="859369389161884405">Maak privaatheidsbeleid in nuwe oortjie oop</translation>
<translation id="8712637175834984815">Het dit</translation>
<translation id="9039924186462989565">Chromium blokkeer werwe om derdepartywebkoekies te gebruik wanneer jy in Incognitomodus is</translation>
<translation id="9162335340010958530">Werwe kan nie derdepartywebkoekies gebruik om inhoud en advertensies te personaliseer en uit te vind oor handelinge wat jy op ander werwe uitvoer nie, mits jy verwante werwe toelaat om toegang daartoe te verkry</translation>
<translation id="9168357768716791362">Google vereis van maatskappye om publiek te verklaar dat hulle nie hierdie data sal gebruik om jou oor ander werwe na te spoor nie. Sommige werwe kan jou aktiwiteit gebruik om jou ervaring vir meer as net advertensies te personaliseer. Hulle kan ook advertensie-onderwerpe vir langer as 4 weke berg en dit kombineer met ander inligting wat hulle reeds van jou het. Maatskappye is daarvoor verantwoordelik om jou in te lig oor hoe hulle jou data gebruik. Kry meer inligting in ons <ph name="BEGIN_LINK" />privaatheidsbeleid<ph name="END_LINK" />.</translation>
<translation id="989939163029143304">Webwerwe en hul reklamevennote kan advertensie-onderwerpe gebruik om inhoud vir jou te personaliseer. Vergeleke met derdepartywebkoekies, help advertensie-onderwerpe om te beperk wat werwe oor jou kan leer terwyl jy blaai</translation>
</translationbundle>