blob: b4b376d4a40faaee075bc12f25c4e3fbfab852e5 [file] [log] [blame]
<?xml version="1.0" ?>
<!DOCTYPE translationbundle>
<translationbundle lang="af">
<translation id="1444443021901415601">Chrome neem kennis van onderwerpe waarin jy belangstel gegrond op jou onlangse blaaigeskiedenis</translation>
<translation id="2252052615723281030">Hierdie instelling help om jou IP-adres privaat te hou wanneer jy by Chrome aangemeld is. Indien Chrome vermoed dat ’n werf jou dalk naspoor, kan sommige van jou verkeer deur privaatheidbedieners gestuur word.</translation>
<translation id="235789365079050412">Google se privaatheidsbeleid</translation>
<translation id="2793385791865768072">Chromium neem kennis van onderwerpe waarin jy belangstel gegrond op jou onlangse blaaigeskiedenis</translation>
<translation id="2979365474350987274">Derdepartywebkoekies is beperk</translation>
<translation id="33479675708419823">Hierdie instelling help om jou IP-adres privaat te hou wanneer jy by Chrome aangemeld is. Indien Chrome vermoed dat ’n werf jou dalk naspoor, kan sommige van jou verkeer deur privaatheidbedieners gestuur word. Kry meer inligting oor <ph name="LINK_BEGIN" />hoe IP-beskerming werk<ph name="LINK_END" /></translation>
<translation id="3529311220178827364">Kry meer inligting oor hoe om jou IP-adres te versteek</translation>
<translation id="385051799172605136">Terug</translation>
<translation id="4041687306270459969">Advertensie-onderwerpe ouer as 4 weke word outomaties uitgevee. Onderwerpe sluit dinge in soos sport, klerasie en meer</translation>
<translation id="4177501066905053472">Advertensie-onderwerpe</translation>
<translation id="4301151630239508244">Advertensie-onderwerpe is net een van baie dinge wat ’n werf kan gebruik om advertensies te personaliseer. Werwe kan selfs sonder advertensie-onderwerpe vir jou advertensies wys, maar hulle kan dalk minder gepersonaliseer wees. Meer inligting oor die <ph name="BEGIN_LINK_1" />bestuur van jou advertensieprivaatheid<ph name="END_LINK_1" />.</translation>
<translation id="4501357987281382712">Kry meer inligting oor hoe Google jou data beskerm in ons <ph name="BEGIN_LINK" />privaatheidsbeleid<ph name="END_LINK" />.</translation>
<translation id="453692855554576066">Jy kan jou advertensie-onderwerpe in Chromium-instellings sien en dié onderwerpe blokkeer wat jy nie met werwe wil deel nie</translation>
<translation id="4598427486995631491">Versteek jou IP-adres</translation>
<translation id="4692439979815346597">Jy kan jou advertensie-onderwerpe in Chrome-instellings sien en dié onderwerpe blokkeer wat jy nie met werwe wil deel nie</translation>
<translation id="5413586988657235240">Werwe wat jy besoek, kan Chromium vra vir onderwerpe om vir jou relevante advertensies te wys terwyl dit jou blaaigeskiedenis en identiteit beskerm</translation>
<translation id="6053735090575989697">Kry meer inligting oor hoe Google jou data beskerm in ons privaatheidsbeleid.</translation>
<translation id="6186536480878693792">Werwe wat jy besoek, kan Chrome vra vir onderwerpe om vir jou relevante advertensies te wys terwyl dit jou blaaigeskiedenis en identiteit beskerm</translation>
<translation id="6195163219142236913">Derdepartywebkoekies is beperk</translation>
<translation id="6371812158043974664">Hierdie instelling help om jou IP-adres privaat te hou wanneer jy by Chromium aangemeld is. Indien Chromium vermoed dat ’n werf jou dalk naspoor, kan sommige van jou verkeer deur privaatheidbedieners gestuur word. Kry meer inligting oor <ph name="LINK_BEGIN" />hoe IP-beskerming werk<ph name="LINK_END" /></translation>
<translation id="6398358690696005758">Kry meer inligting oor hoe Google jou data beskerm in ons <ph name="BEGIN_LINK1" />privaatheidsbeleid<ph name="LINK_END1" />.</translation>
<translation id="7040031291654706261">VInd uit <ph name="BEGIN_LINK" />hoe IP-beskerming werk<ph name="END_LINK" /></translation>
<translation id="7475768947023614021">Hersien jou advertensie-onderwerpinstelling</translation>
</translationbundle>