| <?xml version="1.0" ?> | |
| <!DOCTYPE translationbundle> | |
| <translationbundle lang="af"> | |
| <translation id="1016765312371154165">Chrome het nie reg toegemaak nie.</translation> | |
| <translation id="130631256467250065">Jou veranderinge sal in werking tree wanneer jy jou toestel herbegin.</translation> | |
| <translation id="1516530951338665275">Google Chrome het Bluetooth-toegang nodig om voort te gaan met | |
| saambinding. <ph name="IDS_BLUETOOTH_DEVICE_CHOOSER_AUTHORIZE_BLUETOOTH_LINK" /></translation> | |
| <translation id="1635457557763038537">Jou veranderinge sal die volgende keer wanneer jy Chrome herbegin, in werking tree.</translation> | |
| <translation id="2399868464369312507">Google Chrome probeer tans om betaalmetodes te wysig.</translation> | |
| <translation id="2447485272386224171">Chrome word moontlik gemaak deur die <ph name="BEGIN_LINK_CHROMIUM" />Chromium<ph name="END_LINK_CHROMIUM" />-oopbronprojek en ander <ph name="BEGIN_LINK_OSS" />oopbronsagteware<ph name="END_LINK_OSS" />.</translation> | |
| <translation id="2588322182880276190">Chrome-logo</translation> | |
| <translation id="3444832043240812445">Hierdie bladsy wys net inligting oor jou onlangse omvalle as jy <ph name="BEGIN_LINK" />omvalrapportering aktiveer<ph name="END_LINK" />.</translation> | |
| <translation id="3512634283363927263">Hierdie bladsye is bedoel vir gebruik deur Chrome-ontwikkelaars en word dalk nie aktief onderhou of getoets nie. As jy hulle wil aktiveer, navigeer na <ph name="BEGIN_LINK" />chrome://chrome-urls<ph name="LINK_END" />, klik die knoppie om ontfoutbladsye te aktiveer en navigeer dan terug na hierdie bladsy toe.</translation> | |
| <translation id="3875312571075912821">Laat Chrome in jou brandmuur- of antivirusinstellings toe om by jou netwerk | |
| in te gaan.</translation> | |
| <translation id="4949828774841497663">Gaan na Apps > Stelselinstellings > Netwerk, kies die | |
| aktiewe netwerk, klik die Besonderhedeknoppie, en ontkies enige instaanbedieners | |
| wat dalk gekies is.</translation> | |
| <translation id="5005121315113832363">Hierdie bladsy is deur Chrome geblokkeer</translation> | |
| <translation id="6011049234605203654">Gaan na | |
| die Chrome-kieslys > | |
| <ph name="SETTINGS_TITLE" /> | |
| > | |
| <ph name="ADVANCED_TITLE" /> | |
| > | |
| <ph name="PROXIES_TITLE" /> | |
| en maak seker jou opstelling is na "geen instaanbediener nie" of "direk" gestel.</translation> | |
| <translation id="6341737370356890233">Gaan na | |
| die Chrome-kieslys > | |
| <ph name="SETTINGS_TITLE" /> | |
| > | |
| <ph name="ADVANCED_TITLE" /> | |
| en ontmerk "<ph name="NO_PREFETCH_DESCRIPTION" />." | |
| As dit nie die probleem oplos nie, beveel ons aan dat hierdie opsie weer gekies word | |
| vir verbeterde werkverrigting.</translation> | |
| <translation id="6855094794438142393">Gaan na | |
| die Chrome-kieslys > | |
| <ph name="SETTINGS_TITLE" /> | |
| > | |
| <ph name="ADVANCED_TITLE" /> | |
| > | |
| <ph name="PROXIES_TITLE" /> | |
| > | |
| LAN-instellings | |
| en ontmerk "Gebruik 'n instaanbediener vir jou LAN".</translation> | |
| <translation id="7230956101631259640">Jy bekyk tans 'n veilige Chrome-bladsy</translation> | |
| <translation id="8232971017369963250">Chrome word moontlik gemaak deur die <ph name="BEGIN_LINK_CHROMIUM" />Chromium<ph name="END_LINK_CHROMIUM" />-oopbronprojek.</translation> | |
| <translation id="8279509328145658601">Chrome word ook moontlik gemaak deur ander <ph name="BEGIN_LINK_OSS" />oopbronsagteware<ph name="END_LINK_OSS" />.</translation> | |
| <translation id="8544217240017914508">Google Chrome probeer tans instellings vir die invul van betaalmetodes wysig.</translation> | |
| </translationbundle> |