| <?xml version="1.0" ?> |
| <!DOCTYPE translationbundle> |
| <translationbundle lang="af"> |
| <translation id="1001534784610492198">Die installeerderargief is korrup of ongeldig. Laai Google Chrome asseblief weer af.</translation> |
| <translation id="102763973188675173">Pasmaak en beheer Google Chrome. Opdatering is beskikbaar.</translation> |
| <translation id="1051826050538111504">Daar is skadelike sagteware op jou rekenaar. Chrome kan dit verwyder, jou instellings teruglaai en uitbreidings deaktiveer om jou blaaier weer normaal te laat werk.</translation> |
| <translation id="1065672644894730302">Jou voorkeure kan nie gelees word nie. |
| |
| Sommige kenmerke kan dalk nie beskikbaar wees nie en veranderings aan voorkeure sal nie gestoor word nie.</translation> |
| <translation id="1088300314857992706"><ph name="USER_EMAIL_ADDRESS" /> het voorheen Chrome gebruik</translation> |
| <translation id="1097330777386562916">Vee webkoekies en werfdata uit wanneer jy Chrome verlaat</translation> |
| <translation id="110877069173485804">Dit is jou Chrome</translation> |
| <translation id="1142745911746664600">Kan nie Chrome opdateer nie</translation> |
| <translation id="1154147086299354128">&Maak in Chrome oop</translation> |
| <translation id="123620459398936149">Chrome-bedrystelsel kon nie jou data sinkroniseer nie. Dateer asseblief jou sinkroniseringwagfrase op.</translation> |
| <translation id="1302523850133262269">Wag asseblief terwyl Chrome die jongste stelselopdaterings installeer.</translation> |
| <translation id="137466361146087520">Google Chrome Beta</translation> |
| <translation id="1399397803214730675">Hierdie rekenaar het reeds 'n meer onlangse weergawe van Google Chrome. As die sagteware nie werk nie, deïnstalleer Google Chrome en probeer weer.</translation> |
| <translation id="1434626383986940139">Chrome Kanarie-programme</translation> |
| <translation id="1553358976309200471">Dateer Chrome op</translation> |
| <translation id="1587223624401073077">Google Chrome gebruik tans jou kamera.</translation> |
| <translation id="1587325591171447154"><ph name="FILE_NAME" /> is gevaarlik en daarom het Chrome dit geblokkeer.</translation> |
| <translation id="1619887657840448962">Om Chrome veiliger te maak, het ons die volgende uitbreiding, wat nie in die <ph name="IDS_EXTENSION_WEB_STORE_TITLE" /> gelys word nie en wat dalk sonder jou medewete bygevoeg is, gedeaktiveer.</translation> |
| <translation id="1628000112320670027">Kry hulp met Chrome</translation> |
| <translation id="1662639173275167396">Chrome-bedryfstelsel word deur bykomende <ph name="BEGIN_LINK_CROS_OSS" />oopbronsagteware<ph name="END_LINK_CROS_OSS" /> moontlik gemaak en <ph name="BEGIN_LINK_LINUX_OSS" />Linux (Beta)<ph name="END_LINK_LINUX_OSS" /> ook.</translation> |
| <translation id="1666409074978194368">Amper op datum! Herbegin Google Chrome om die opdatering te voltooi. Incognitovensters sal nie weer oopgemaak word nie.</translation> |
| <translation id="1674870198290878346">Maak skakel in 'n incognitovenster in Chrome oop</translation> |
| <translation id="1682634494516646069">Google Chrome kan nie sy datagids lees of daarheen skryf nie: |
| |
| <ph name="USER_DATA_DIRECTORY" /></translation> |
| <translation id="1698376642261615901">Google Chrome is 'n webblaaier wat webbladsye en programme teen die spoed van lig laat loop. Dit is vinnig, stabiel en maklik om te gebruik. Blaai veiliger deur die web aangesien wanware- en uitvissingbeskerming by Google Chrome ingebou is.</translation> |
| <translation id="1713301662689114961">{0,plural, =1{Chrome sal oor 'n uur herbegin}other{Chrome sal oor # uur herbegin}}</translation> |
| <translation id="1734234790201236882">Chrome sal hierdie wagwoord in jou Google-rekening stoor. Jy sal dit nie hoef te onthou nie.</translation> |
| <translation id="174539241580958092">Google Chrome kon nie jou data sinkroniseer nie weens 'n fout met aanmelding.</translation> |
| <translation id="1759842336958782510">Chrome</translation> |
| <translation id="1812689907177901597">Deur dit af te skakel, kan jy by Google-werwe soos Gmail aanmeld sonder om by Chrome aan te meld</translation> |
| <translation id="1860536484129686729">Chrome het toestemming nodig om toegang te kry tot jou kamera vir hierdie werf</translation> |
| <translation id="1873233029667955273">Google Chrome is nie jou verstekblaaier nie</translation> |
| <translation id="1874309113135274312">Google Chrome Beta (mDNS-In)</translation> |
| <translation id="1877026089748256423">Chrome is verouderd</translation> |
| <translation id="1900795423379050516">As 'n instelling nie op hierdie bladsy verskyn nie, moet jy in jou <ph name="LINK_BEGIN" /> |
| Chrome-blaaierinstellings<ph name="LINK_END" /> kyk</translation> |
| <translation id="1919130412786645364">Laat Chrome-aanmelding toe</translation> |
| <translation id="2063848847527508675">Chrome-bedryfstelsel moet herbegin word om die opdatering toe te pas.</translation> |
| <translation id="2094919256425865063">Verlaat Chrome in elk geval?</translation> |
| <translation id="2120620239521071941">Dit sal <ph name="ITEMS_COUNT" /> items op hierdie toestel uitvee. Meld as <ph name="USER_EMAIL" /> by Chrome aan om jou data later op te haal.</translation> |
| <translation id="2123055963409958220">Help om Chrome te verbeter deur die <ph name="BEGIN_LINK" />huidige instellings<ph name="END_LINK" /> aan te gee</translation> |
| <translation id="2151406531797534936">Herbegin Chrome asseblief nou</translation> |
| <translation id="2246246234298806438">Google Chrome kan nie die drukvoorskou wys wanneer die ingeboude PDF-bekyker ontbreek nie.</translation> |
| <translation id="2290014774651636340">Google API-sleutels ontbreek. Sommige funksies van Google Chrome sal gedeaktiveer word.</translation> |
| <translation id="2290095356545025170">Is jy seker jy wil Google Chrome deïnstalleer?</translation> |
| <translation id="2309047409763057870">Dit is 'n sekondêre installering van Chrome en kan nie jou verstekblaaier gemaak word nie.</translation> |
| <translation id="2341767445688917208">Chrome-bedryfstelsel kon nie jou wagwoorde sinkroniseer nie. Maak nou reg.</translation> |
| <translation id="2348335408836342058">Chrome het toestemming nodig om toegang te kry tot jou kamera en mikrofoon vir hierdie werf</translation> |
| <translation id="2429317896000329049">Google Chrome kon nie jou data sinkroniseer nie, omdat sinkronisering nie vir jou domein beskikbaar is nie.</translation> |
| <translation id="2467438592969358367">Google Chrome wil jou wagwoorde uitvoer. Tik jou Windows-wagwoord in om dit toe te laat.</translation> |
| <translation id="2485422356828889247">Deïnstalleer</translation> |
| <translation id="2534507159460261402">Google Pay (na Chrome gekopieer)</translation> |
| <translation id="2580411288591421699">Kan nie dieselfde Google Chrome-weergawe installeer as wat tans gebruik word nie. Maak Google Chrome asseblief toe en probeer weer.</translation> |
| <translation id="2586406160782125153">Dit sal jou blaaierdata op hierdie toestel uitvee. Meld as <ph name="USER_EMAIL" /> by Chrome aan om jou data later op te haal.</translation> |
| <translation id="2588322182880276190">Chrome-logo</translation> |
| <translation id="2644798301485385923">Chrome-bedryfstelsel</translation> |
| <translation id="2652691236519827073">Maak skakel in 'n nuwe Chrome-oortjie oop</translation> |
| <translation id="2665296953892887393">Help om Google Chrome beter te maak deur omvalverslae en <ph name="UMA_LINK" /> na Google te stuur</translation> |
| <translation id="2689103672227170538">Hierdie uitbreiding het verander watter bladsy gewys word wanneer jy Chrome begin.</translation> |
| <translation id="2765403129283291972">Chrome het toestemming nodig om toegang te kry tot jou mikrofoon vir hierdie werf</translation> |
| <translation id="2770231113462710648">Verander verstekblaaier na:</translation> |
| <translation id="2799223571221894425">Begin weer</translation> |
| <translation id="2847461019998147611">Wys Google Chrome in hierdie taal</translation> |
| <translation id="2857540653560290388">Begin tans Chrome …</translation> |
| <translation id="2871893339301912279">Jy is by Chrome aangemeld!</translation> |
| <translation id="2888126860611144412">Meer oor Chrome</translation> |
| <translation id="3037838751736561277">Google Chrome is in agtergrondmodus.</translation> |
| <translation id="3065168410429928842">Chrome-oortjie</translation> |
| <translation id="3080151273017101988">Hou aan om agtergrondprogramme te laat loop wanneer Google Chrome toe is</translation> |
| <translation id="3089968997497233615">Daar is 'n nuwe, veiliger weergawe van Google Chrome beskikbaar.</translation> |
| <translation id="3149510190863420837">Chrome-programme</translation> |
| <translation id="3360895254066713204">Chrome-helper</translation> |
| <translation id="3379938682270551431">{0,plural, =0{Chrome sal nou herbegin}=1{Chrome sal oor 1 sekonde herbegin}other{Chrome sal oor # sekondes herbegin}}</translation> |
| <translation id="3395323229510056640">Kry hulp met Chrome-bedryfstelsel</translation> |
| <translation id="3396977131400919238">'n Bedryfstelselfout het met installering voorgekom. Laai Google Chrome asseblief weer af.</translation> |
| <translation id="3398288718845740432">Versteek in Chrome-kieslys</translation> |
| <translation id="3451115285585441894">Voeg tans by Chrome …</translation> |
| <translation id="345171907106878721">Voeg jouself by Chrome</translation> |
| <translation id="34857402635545079">Vee ook data van Chrome af uit (<ph name="URL" />)</translation> |
| <translation id="3503306920980160878">Chrome het toegang tot jou ligging nodig om jou ligging met hierdie werf te deel</translation> |
| <translation id="3576528680708590453">Jou stelseladministrateur het Google Chrome opgestel om 'n alternatiewe blaaier oop te maak om na <ph name="TARGET_URL_HOSTNAME" /> toe te gaan.</translation> |
| <translation id="3582972582564653026">Sinkroniseer en personaliseer Chrome op al jou toestelle</translation> |
| <translation id="3596080736082218006">{COUNT,plural, =0{Jou administrateur vereis dat jy Chrome herbegin om 'n opdatering toe te pas}=1{Jou administrateur vereis dat jy Chrome herbegin om 'n opdatering toe te pas. Jou incognitovenster sal nie weer oopgemaak word nie.}other{Jou administrateur vereis dat jy Chrome herbegin om 'n opdatering toe te pas. Jou # incognitovensters sal nie weer oopgemaak word nie.}}</translation> |
| <translation id="3622797965165704966">Nou is dit makliker om Chrome met jou Google-rekening en op gedeelde rekenaars te gebruik.</translation> |
| <translation id="3637702109597584617">Google Chrome-bedryfstelsel se <ph name="TERMS_OF_SERVICE_LINK" />diensbepalings<ph name="END_TERMS_OF_SERVICE_LINK" /></translation> |
| <translation id="3718181793972440140">Dit sal 1 item op hierdie toestel uitvee. Meld as <ph name="USER_EMAIL" /> by Chrome aan om jou data later op te haal.</translation> |
| <translation id="3735758079232443276">Die uitbreiding "<ph name="EXTENSION_NAME" />" het verander watter bladsy gewys word wanneer jy Chrome begin.</translation> |
| <translation id="3780814664026482060">Chrome – <ph name="PAGE_TITLE" /></translation> |
| <translation id="386202838227397562">Maak asseblief alle Google Chrome-vensters toe en probeer weer.</translation> |
| <translation id="3873044882194371212">Maak skakel in 'n incognitovenster in Chrome oop</translation> |
| <translation id="3889417619312448367">Deïnstalleer Google Chrome</translation> |
| <translation id="4050175100176540509">Belangrike sekuriteitverbeterings en nuwe kenmerke is in die jongste weergawe beskikbaar.</translation> |
| <translation id="4053720452172726777">Pasmaak en beheer Google Chrome</translation> |
| <translation id="4143243756087420366">Chrome-naam en -prent</translation> |
| <translation id="4147555960264124640">Jy meld tans met 'n bestuurde rekening aan en gee sy administrateur beheer oor jou Google Chrome-profiel. Jou Chrome-data, soos jou programme, boekmerke, geskiedenis, wagwoorde en ander instellings, sal permanent aan <ph name="USER_NAME" /> gekoppel word. Jy sal hierdie data via die Google-rekeningekontroleskerm kan uitvee, maar jy sal hierdie data nie met 'n ander rekening kan assosieer nie. <ph name="LEARN_MORE" /></translation> |
| <translation id="4149882025268051530">Die installeerder kon nie die argief se saampersing omkeer nie. Laai Google Chrome asseblief weer af.</translation> |
| <translation id="4191857738314598978">{0,plural, =1{Herbegin Chrome binne 'n dag}other{Herbegin Chrome binne # dae}}</translation> |
| <translation id="424864128008805179">Meld af uit Chrome?</translation> |
| <translation id="4251615635259297716">Koppel jou Chrome-data aan hierdie rekening?</translation> |
| <translation id="4293420128516039005">Meld aan om Chrome op al jou toestelle te sinkroniseer en personaliseer</translation> |
| <translation id="4328355335528187361">Google Chrome Dev (mDNS-In)</translation> |
| <translation id="4331809312908958774">Chrome-bedryfstelsel</translation> |
| <translation id="4343195214584226067"><ph name="EXTENSION_NAME" /> is by Chrome gevoeg</translation> |
| <translation id="4407807842708586359">Google Chrome-bedryfstelsel</translation> |
| <translation id="4458462641685292929">'n Ander handeling in Google Chrome vind tans plaas. Probeer asseblief later weer.</translation> |
| <translation id="4480040274068703980">Chrome-bedryfstelsel kon nie jou data sinkroniseer nie weens 'n fout met aanmelding.</translation> |
| <translation id="4561051373932531560">Met Google Chrome kan jy 'n telefoonnommer op die web klik en dit met Skype bel!</translation> |
| <translation id="4567424176335768812">Jy is as <ph name="USER_EMAIL_ADDRESS" /> aangemeld. Nou kan jy op al jou aangemelde toestelle by jou boekmerke, geskiedenis en ander instellings ingaan.</translation> |
| <translation id="4571503333518166079">Gaan na Chrome-kennisgewinginstellings</translation> |
| <translation id="459622048091363950">Sodra Chrome toegang het, sal webwerwe jou kan vra vir toegang.</translation> |
| <translation id="4600710005438004015">Chrome kon nie na die nuutste weergawe opdateer nie en daarom het jy nie nuwe kenmerke en sekuriteitregstellings nie.</translation> |
| <translation id="4631713731678262610">Versteek in Chrome-kieslys</translation> |
| <translation id="4633000520311261472">Om Chrome veiliger te maak, het ons sekere uitbreidings wat nie in die <ph name="IDS_EXTENSION_WEB_STORE_TITLE" /> gelys is nie en dalk sonder jou medewete bygevoeg kon wees, gedeaktiveer.</translation> |
| <translation id="4728575227883772061">Installering het weens 'n ongespesifiseerde fout misluk. As Google Chrome tans gebruik word, maak dit asseblief toe en probeer weer.</translation> |
| <translation id="4750550185319565338">Herbegin Chrome om <ph name="PLUGIN_NAME" /> te aktiveer</translation> |
| <translation id="4754614261631455953">Google Chrome Kanarie (mDNS-In)</translation> |
| <translation id="4771048833395599659">Hierdie lêer kan gevaarlik wees en daarom het Chrome dit geblokkeer.</translation> |
| <translation id="479167709087336770">Dit gebruik dieselfde speltoetser wat in Google-soektog gebruik word. Teks wat jy in die blaaier tik, word na Google toe gestuur. Jy kan altyd hierdie gedrag in instellings verander.</translation> |
| <translation id="4891791193823137474">Laat Google Chrome in die agtergrond loop.</translation> |
| <translation id="4895437082222824641">Maak skakel in 'n nuwe Chrome-oortjie oop</translation> |
| <translation id="4953650215774548573">Stel Google Chrome as jou verstekblaaier</translation> |
| <translation id="495931528404527476">In Chrome</translation> |
| <translation id="4990567037958725628">Google Chrome Kanarie</translation> |
| <translation id="5062123544085870375">Herbegin Chrome OS</translation> |
| <translation id="5132929315877954718">Ontdek wonderlike programme, speletjies, uitbreidings en temas vir Google Chrome.</translation> |
| <translation id="5170938038195470297">Jou profiel kan nie gebruik word nie, want dit kom van 'n nuwer weergawe van Google Chrome af. |
| |
| Sommige kenmerke kan dalk onbeskikbaar wees. Spesifiseer 'n ander profielgids of gebruik 'n nuwer weergawe van Chrome.</translation> |
| <translation id="5193136243808726294">Google Chrome OS kan nie hierdie bladsy oopmaak nie.</translation> |
| <translation id="5204098752394657250">Google Chrome se <ph name="TERMS_OF_SERVICE_LINK" />diensbepalings<ph name="END_TERMS_OF_SERVICE_LINK" /></translation> |
| <translation id="5251420635869119124">Gaste kan Chrome gebruik sonder om iets agter te laat.</translation> |
| <translation id="532046782124376502">Waarskuwing: Google Chrome kan nie keer dat uitbreidings rekord hou van jou blaaigeskiedenis nie. Om hierdie uitbreiding in incognitomodus te deaktiveer, moet jy hierdie opsie ontmerk.</translation> |
| <translation id="5386244825306882791">Dit beheer ook watter bladsy gewys word wanneer jy Chrome begin of soek vanuit die omnikassie.</translation> |
| <translation id="5394833366792865639">Deel 'n Chrome-oortjie</translation> |
| <translation id="5430073640787465221">Jou voorkeurelêer is korrup of ongeldig. |
| |
| Google Chrome kan nie jou instellings terugstel nie.</translation> |
| <translation id="556024056938947818">Google Chrome probeer tans om wagwoorde te wys.</translation> |
| <translation id="5566025111015594046">Google Chrome (mDNS-In)</translation> |
| <translation id="5657226924540934362">As 'n instelling nie op hierdie bIadsy verskyn nie, moet jy in jou <ph name="LINK_BEGIN" /> |
| Chrome-bedryfstelselinstellings<ph name="LINK_END" /> kyk</translation> |
| <translation id="565744775970812598"><ph name="FILE_NAME" /> kan gevaarlik wees en daarom het Chrome dit geblokkeer.</translation> |
| <translation id="5678190148303298925">{COUNT,plural, =0{Jou administrateur vra dat jy Chrome herbegin om hierdie opdatering toe te pas}=1{Jou administrateur vra dat jy Chrome herbegin om hierdie opdatering toe te pas. Jou incognitovenster sal nie weer oopgemaak word nie.}other{Jou administrateur vra dat jy Chrome herbegin om hierdie opdatering toe te pas. Jou # incognitovensters sal nie weer oopgemaak word nie.}}</translation> |
| <translation id="5686916850681061684">Pasmaak en beheer Google Chrome. Iets verg jou aandag – klik vir besonderhede.</translation> |
| <translation id="5690427481109656848">Google LLC</translation> |
| <translation id="5715063361988620182">{SECONDS,plural, =1{Google Chrome sal oor 1 sekonde herbegin}other{Google Chrome sal oor # sekondes herbegin}}</translation> |
| <translation id="573759479754913123">Meer oor Chrome-bedryfstelsel</translation> |
| <translation id="5795887333006832406"><ph name="PAGE_TITLE" /> – Google Chrome Canary</translation> |
| <translation id="5804318322022881572">Kon nie Chrome begin nie. Probeer weer.</translation> |
| <translation id="5895138241574237353">Herbegin</translation> |
| <translation id="5940385492829620908">Jou web, boekmerke en ander Chrome-goed woon hier.</translation> |
| <translation id="5941830788786076944">Maak Google Chrome die verstekblaaier</translation> |
| <translation id="6070348360322141662">Google Chrome sal jou data enkripteer vir bykomende sekuriteit</translation> |
| <translation id="6113794647360055231">Chrome het pas beter geword</translation> |
| <translation id="6169866489629082767"><ph name="PAGE_TITLE" /> – Google Chrome</translation> |
| <translation id="6173637689840186878"><ph name="PAGE_TITLE" /> – Google Chrome Beta</translation> |
| <translation id="61852838583753520">Dateer Chrome-bedryfstelsel op</translation> |
| <translation id="6235018212288296708">Inkomende reël vir Google Chrome om mDNS-verkeer toe te laat.</translation> |
| <translation id="6291089322031436445">Chrome Dev-programme</translation> |
| <translation id="6291549208091401781">Google Chrome is reeds vir alle gebruikers op jou rekenaar geïnstalleer.</translation> |
| <translation id="6338556085225130112">Dateer tans Google Chrome op</translation> |
| <translation id="6368958679917195344">Chrome-bedryfstelsel word moontlik gemaak deur bykomende <ph name="BEGIN_LINK_CROS_OSS" />oopbron-sagteware<ph name="END_LINK_CROS_OSS" />.</translation> |
| <translation id="6515495397637126556"><ph name="PAGE_TITLE" /> – Google Chrome Dev</translation> |
| <translation id="6566149418543181476">Dateer Google Chrome tans op (<ph name="PROGRESS_PERCENT" />)</translation> |
| <translation id="6676384891291319759">Gaan by die internet in</translation> |
| <translation id="6679975945624592337">Laat Google Chrome in die agtergrond loop</translation> |
| <translation id="6750954913813541382">Chrome stuur die teks wat jy in die blaaier tik na Google om spelfoute reg te maak.</translation> |
| <translation id="677276454032249905">Verlaat Chrome in elk geval?</translation> |
| <translation id="683440813066116847">Inkomende reël vir Google Chrome Kanarie om mDNS-verkeer toe te laat.</translation> |
| <translation id="6885412569789873916">Chrome Beta-programme</translation> |
| <translation id="6943584222992551122">Hierdie persoon se blaaierdata sal van hierdie toestel af uitgevee word. Meld as <ph name="USER_EMAIL" /> by Chrome aan om hierdie data te herwin.</translation> |
| <translation id="6967962315388095737">Inkomende reël vir Google Chrome Beta om mDNS-verkeer toe te laat.</translation> |
| <translation id="6982337800632491844"><ph name="DOMAIN" /> vereis dat jy die volgende diensbepalings lees en aanvaar voor jy hierdie toestel gebruik. Hierdie bepalings verander, beperk of brei nie die Google Chrome-bedryfstelseldiensbepalings uit nie.</translation> |
| <translation id="6989339256997917931">Google Chrome is opgedateer, maar jy het dit vir minstens 30 dae nie gebruik nie.</translation> |
| <translation id="7098166902387133879">Google Chrome gebruik tans jou mikrofoon.</translation> |
| <translation id="7106741999175697885">Taakbestuurder – Google Chrome</translation> |
| <translation id="7140653346177713799">{COUNT,plural, =0{'n Nuwe opdatering vir Chrome is beskikbaar en sal toegepas word sodra jy herbegin.}=1{'n Nuwe opdatering vir Chrome is beskikbaar en sal toegepas word sodra jy herbegin. Jou incognitovenster sal nie weer oopgemaak word nie.}other{'n Nuwe opdatering vir Chrome is beskikbaar en sal toegepas word sodra jy herbegin. Jou # incognitovensters sal nie weer oopgemaak word nie.}}</translation> |
| <translation id="7242029209006116544">Jy meld tans aan met 'n bestuurde rekening en gee sy administrateur beheer oor jou Google Chrome-profiel. Jou Chrome-data, soos jou programme, boekmerke, geskiedenis, wagwoorde en ander instellings sal permanent aan <ph name="USER_NAME" /> gekoppel word. Jy sal hierdie data via die Google-rekeningekontroleskerm kan uitvee, maar jy sal hierdie data nie met 'n ander rekening kan assosieer nie. Jou ander opsie is om 'n nuwe profiel te skep om jou Chrome-data apart te hou. <ph name="LEARN_MORE" /></translation> |
| <translation id="7295052994004373688">Hierdie taal word gebruik om die Google Chrome UI te wys</translation> |
| <translation id="7296210096911315575">Belangrike gebruik- en veiligheidinligting</translation> |
| <translation id="7308322188646931570">Chrome het bergingtoegang nodig om lêers af te laai</translation> |
| <translation id="7339898014177206373">Nuwe venster</translation> |
| <translation id="7398801000654795464">Jy was as <ph name="USER_EMAIL_ADDRESS" /> by Chrome aangemeld. Gebruik asseblief dieselfde rekening om weer aan te meld.</translation> |
| <translation id="7408085963519505752">Chrome-bedryfstelsel se bepalings</translation> |
| <translation id="7419046106786626209">Chrome-bedryfstelsel kon nie jou data sinkroniseer nie, omdat sinkronisering nie vir jou domein beskikbaar is nie.</translation> |
| <translation id="7486227612705979895">Chrome sal by jou Drive ingaan om voorstelle in die adresbalk te maak</translation> |
| <translation id="7535429826459677826">Google Chrome Dev</translation> |
| <translation id="7573289029918943991">Gaan na <ph name="LINK_BEGIN" />Chrome OS-instellings<ph name="LINK_END" /> om te sien of jou toestel op datum is</translation> |
| <translation id="7589360514048265910">Hierdie rekenaar sal nie meer Google Chrome-opdaterings ontvang nie omdat Mac OS X 10.9 nie meer gesteun word nie.</translation> |
| <translation id="7592736734348559088">Google Chrome kon nie jou data sinkroniseer nie omdat jou rekening se aanmeldbesonderhede verouderd is.</translation> |
| <translation id="7626032353295482388">Welkom by Chrome</translation> |
| <translation id="7629695634924605473">Chrome sal jou laat weet as jou wagwoorde gekompromitteer is</translation> |
| <translation id="7641148173327520642">Jou stelseladministrateur het Google Chrome opgestel om <ph name="ALTERNATIVE_BROWSER_NAME" /> oop te maak om by <ph name="TARGET_URL_HOSTNAME" /> in te gaan.</translation> |
| <translation id="7651907282515937834">Chrome-onderneminglogo</translation> |
| <translation id="7747138024166251722">Die installeerder kon nie 'n tydelike gids skep nie. Gaan asseblief na vir beskikbare skyfspasie en toestemming om sagteware te installeer.</translation> |
| <translation id="7761834446675418963">Klik jou naam om Chrome oop te maak en te begin blaai.</translation> |
| <translation id="7777080907402804672">As 'n prent nie 'n nuttige beskrywing het nie, sal Chrome probeer om een vir jou te verskaf. Prente word na Google toe gestuur om beskrywings te skep. Jy kan dit enige tyd in instellings afskakel.</translation> |
| <translation id="7781002470561365167">Daar is 'n nuwe weergawe van Google Chrome beskikbaar.</translation> |
| <translation id="7787950393032327779">Dit lyk of die profiel tans deur 'n ander Google Chrome-proses (<ph name="PROCESS_ID" />) op 'n ander rekenaar (<ph name="HOST_NAME" />) gebruik word. Chrome het die profiel gesluit sodat dit nie gekorrupteer word nie. As jy seker is geen ander prosesse gebruik hierdie profiel nie, kan jy die profiel ontsluit en Chrome herbegin.</translation> |
| <translation id="7808348361785373670">Verwyder uit Chrome …</translation> |
| <translation id="7825851276765848807">Installering het weens 'n ongespesifiseerde fout misluk. Laai Google Chrome asseblief weer af.</translation> |
| <translation id="7855730255114109580">Google Chrome is op datum</translation> |
| <translation id="7890208801193284374">As jy 'n rekenaar deel, kan vriende en familie apart blaai en Chrome opstel nes hulle dit wil hê.</translation> |
| <translation id="7896673875602241923">Iemand het voorheen op hierdie rekenaar as <ph name="ACCOUNT_EMAIL_LAST" /> by Chrome aangemeld. Skep asseblief 'n nuwe Chrome-gebruiker om jou inligting apart te hou.</translation> |
| <translation id="7916016681687251387">Chrome-bedryfstelsel kon nie jou data sinkroniseer nie. Maak nou reg.</translation> |
| <translation id="7962410387636238736">Hierdie rekenaar sal nie meer Google Chrome-opdaterings ontvang nie omdat Windows XP en Windows Vista nie meer gesteun word nie</translation> |
| <translation id="8008534537613507642">Herinstalleer Chrome</translation> |
| <translation id="8013993649590906847">As 'n prent nie 'n nuttige beskrywing het nie, sal Chrome probeer om een vir jou te verskaf. Prente word na Google toe gestuur om beskrywings te skep.</translation> |
| <translation id="8129812357326543296">Meer oor Google Chrome</translation> |
| <translation id="8255190535488645436">Google Chrome gebruik jou kamera en mikrofoon.</translation> |
| <translation id="8286862437124483331">Google Chrome probeer tans om wagwoorde te wys. Tik jou Windows-wagwoord in om dit toe te laat.</translation> |
| <translation id="8290100596633877290">Sjoe! Google Chrome het omgeval. Herbegin nou?</translation> |
| <translation id="8342675569599923794">Hierdie lêer is gevaarlik en daarom het Chrome dit geblokkeer.</translation> |
| <translation id="8370517070665726704">Kopiereg <ph name="YEAR" /> Google LLC. Alle regte voorbehou.</translation> |
| <translation id="840084489713044809">Google Chrome wil jou wagwoorde uitvoer.</translation> |
| <translation id="8455999171311319804">Opsioneel: Help om Chrome-bedryfstelsel te verbeter deur diagnostiese en gebruikdata outomaties na Google te stuur.</translation> |
| <translation id="8498858610309223613">'n Spesiale sekuriteitsopdatering vir Google Chrome is sopas toegepas. Herbegin nou en ons sal jou oortjies teruglaai.</translation> |
| <translation id="8521348052903287641">Inkomende reël vir Google Chrome Dev om mDNS-verkeer toe te laat.</translation> |
| <translation id="8540666473246803645">Google Chrome</translation> |
| <translation id="8556340503434111824">Daar is 'n nuwe weergawe van Google Chrome beskikbaar en dit is vinniger as ooit.</translation> |
| <translation id="8614913330719544658">Google Chrome reageer nie. Herbegin nou?</translation> |
| <translation id="8625237574518804553">{0,plural, =1{Chrome sal oor 1 minuut herbegin}other{Chrome sal oor # minute herbegin}}</translation> |
| <translation id="8669527147644353129">Google Chrome-helper</translation> |
| <translation id="8679801911857917785">Dit beheer ook watter bladsy gewys word wanneer jy Chrome begin.</translation> |
| <translation id="870251953148363156">Dateer Google Chrome op</translation> |
| <translation id="873133009373065397">Google Chrome kan nie die verstekblaaier bepaal of stel nie</translation> |
| <translation id="8823341990149967727">Chrome is verouderd</translation> |
| <translation id="884296878221830158">Dit beheer ook watter bladsy gewys word wanneer jy Chrome begin of die Tuisknoppie klik.</translation> |
| <translation id="8862326446509486874">Jy het nie die gepaste regte vir stelselvlak-installering nie. Probeer om die installeerder weer te laat loop as Administrateur.</translation> |
| <translation id="8914504000324227558">Herbegin Chrome</translation> |
| <translation id="8999208279178790196">{0,plural, =0{'n Chrome-opdatering is beskikbaar}=1{'n Chrome-opdatering is beskikbaar}other{'n Chrome-opdatering is al # dae lank beskikbaar}}</translation> |
| <translation id="9026991721384951619">Chrome-bedrystelsel kon nie jou data sinkroniseer nie, omdat jou rekening se aanmeldbesonderhede verouderd is.</translation> |
| <translation id="9067395829937117663">Google Chrome vereis Windows 7 of nuwer.</translation> |
| <translation id="911206726377975832">Vee ook jou blaaidata uit?</translation> |
| <translation id="9138603949443464873">Herbegin Chrome om jou veranderinge toe te pas</translation> |
| <translation id="919706545465235479">Dateer Chrome op om te begin sinkroniseer</translation> |
| <translation id="989369509083708165">Google Chrome is jou verstekblaaier</translation> |
| </translationbundle> |