blob: 45f8c951448008eccb5d51bec33182d3b5945931 [file] [log] [blame]
<?xml version="1.0" ?>
<!DOCTYPE translationbundle>
<translationbundle lang="af">
<translation id="1016765312371154165">Chrome het nie reg toegemaak nie.</translation>
<translation id="130631256467250065">Jou veranderinge sal in werking tree wanneer jy jou toestel herbegin.</translation>
<translation id="2147651015520127414">Chrome het geverifieer dat <ph name="ISSUER" /> hierdie webwerf se sertifikaat uitgereik het.</translation>
<translation id="2874156562296220396">Google Chrome word moontlik gemaak deur die <ph name="BEGIN_LINK_CHROMIUM" />Chromium<ph name="END_LINK_CHROMIUM" />-oopbronprojek en ander <ph name="BEGIN_LINK_OSS" />oopbronsagteware<ph name="END_LINK_OSS" />.</translation>
<translation id="3140883423282498090">Jou veranderinge sal die volgende keer wanneer jy Google Chrome herbegin, in werking tree.</translation>
<translation id="3444832043240812445">Hierdie bladsy wys net inligting oor jou onlangse omvalle as jy <ph name="BEGIN_LINK" />omvalrapportering aktiveer<ph name="END_LINK" />.</translation>
<translation id="3875312571075912821">Laat Chrome in jou brandmuur- of antivirusinstellings toe om by jou netwerk
in te gaan.</translation>
<translation id="4010643444566880169">Chrome-bedryfstelsel se aanvanklike opstelling is nie voltooi nie.</translation>
<translation id="4853578032408195113">Jy bekyk tans 'n veilige Google Chrome-bladsy</translation>
<translation id="6011049234605203654">Gaan na
die Chrome-kieslys &gt;
<ph name="SETTINGS_TITLE" />
&gt;
<ph name="ADVANCED_TITLE" />
&gt;
<ph name="PROXIES_TITLE" />
en maak seker jou opstelling is na "geen instaanbediener nie" of "direk" gestel.</translation>
<translation id="6341737370356890233">Gaan na
die Chrome-kieslys &gt;
<ph name="SETTINGS_TITLE" />
&gt;
<ph name="ADVANCED_TITLE" />
en ontmerk "<ph name="NO_PREFETCH_DESCRIPTION" />."
As dit nie die probleem oplos nie, beveel ons aan dat hierdie opsie weer gekies word
vir verbeterde werkverrigting.</translation>
<translation id="6855094794438142393">Gaan na
die Chrome-kieslys &gt;
<ph name="SETTINGS_TITLE" />
&gt;
<ph name="ADVANCED_TITLE" />
&gt;
<ph name="PROXIES_TITLE" />
&gt;
LAN-instellings
en ontmerk "Gebruik 'n instaanbediener vir jou LAN".</translation>
<translation id="8187289872471304532">Gaan na
Programme &gt; Stelselvoorkeure &gt; Netwerk &gt; Gevorderd &gt; Instaanbedieners
en ontkies enige instaanbedieners wat gekies is.</translation>
</translationbundle>