<?xml version="1.0" ?> | |
<!DOCTYPE translationbundle> | |
<translationbundle lang="af"> | |
<translation id="4301151630239508244">Advertensie-onderwerpe is net een van baie dinge wat ’n werf kan gebruik om advertensies te personaliseer. Werwe kan selfs sonder advertensie-onderwerpe vir jou advertensies wys, maar hulle kan dalk minder gepersonaliseer wees. Meer inligting oor die <ph name="BEGIN_LINK_1" />bestuur van jou advertensieprivaatheid<ph name="END_LINK_1" />.</translation> | |
</translationbundle> |